-
Sale!3 x Aluminiumkombuisblikke met volkleurdrukwerk (Boeretroos, Britse troos & Bittertroos)
-
Sale!ā¢ 23 x 23 x 11 cm houtboksie ā¢ Oopskuif deksel met grafeerwerk ā¢Ā Los my Volk en Bier-beker ā¢ 100 gram braaispeserye in 'n toetreksakkie ā¢ Vuuraanstekers ā¢ Vuurhoutjies
-
Baie mense het gehelp om van Afrikaans 'n kultuurtaal te maak - honderde, nee duisende, einlik 'n "ongetelde skare", soos 'n ou Gesangvers te sterl. Een van die wonders van Afrikaans is dat die taal deur dekades heen soveel onselfsugtige stryders, liefhebbers en skeppers gehad het. Oor sommige van hulle gaan hierdie werk.
-
Inligting oor die boek: Hierdie boeke behels 'n volledige versameling van korter stukke, van koerantartikels wat in Rapport en Beeld verskyn het, tot akademiese artikels wat in die SAAWK se Tydskrif vir Geesteswetenskappe en Fragmente verskyn het. Hoewel 'n wye verskeidenheid onderwerpe behandel word en die behandeling van hoogs teoreties en abstrakt tot uiters prakties en konkreet beweeg, is twee deurlopende eienskappe van al die opstelle van belang. Dit is naamlik dat daar met die bestaansvrae van ons taal- en kultuurgemeenskappe gehandel word, en dat dit op 'n onoortreflike vlak van belesenheid en oriƫntasie ten aansien van intellektuele diskoerse van ons tyd geskied.