In 'n tydperk toe die wêreld vasgevang raak in die politieke konflik in Europa, wat in 1939 op die Tweede Wêreldoorlog uitloop, is Pa se Afrikaners in hulle eie politieke stryd teen die Engelse vasgevang....
Die FAK spreek die wens uit dat hierdie koorsangbundel as inspirasie sal dien vir onderwysers en oorafrigters om nog meer Afrikaanse liedere te verwerk. Op die wyse dra ons noot vir noot by tot 'n skeppende en dinamiese taal en kultuur.
Lank voor Die Voortrekkers se stigting was kosmaak in die veld en op kampe deel van ons tradisie. Die samesyn om die kampvuur; die pruttende pot, die ketel wat sing op die kole, koffie, pap en wors is deel van ons unieke kultuurbeweging.