• Watermeyer

    R100,00
    • 325 ml-koffiebeker • Keramiek • Volkleurdrukwerk
  • Wegen

    R100,00
    • 325 ml-koffiebeker • Keramiek • Volkleurdrukwerk
  • Werdmuller

    R100,00
    • 325 ml-koffiebeker • Keramiek • Volkleurdrukwerk
  • Wiid

    R100,00
    • 325 ml-koffiebeker • Keramiek • Volkleurdrukwerk
  • Zaaiman

    R100,00
    • 325 ml-koffiebeker • Keramiek • Volkleurdrukwerk
  • Zastron

    R100,00
    • 325 ml-koffiebeker • Keramiek • Volkleurdrukwerk
  • • Handgemaak • Vrolike blommetjiemateriaal • Unieke Afrikaner-produk
  • Die pad van treur en troos is een wat elke mens op een of ander stadium in hul lewens moet stap. 𝑇𝑟𝑒𝑢𝑟 𝑜𝑛𝑡𝑚𝑜𝑒𝑡 𝑇𝑟𝑜𝑜𝑠 is geïnspireer deur die troostuin by die Voortrekkermonument waar verlies en troos hand aan hand loop. Die boek poog om lesers te begelei op ’n reispad van n balans treur en troos. Die reis met Troos en Treur lei uiteindelik tot geloofsverdieping in insig. Treur is ’n plek waar ons, te midde van ons smart, die kern van ons menswees en geloof herontdek, en dié boek is ’n lig vir elkeen wat deur die donker valleie van verlies loop. Kom lê jou geliefde ter ruste tussen die bome van die Voortrekkermonument waar jy in ’n veilige en gemaklike omgewing jou afgestorwe geliefdes kan groet. Ons bied vir jou die geleentheid om jou en jou familie se as in ons Troostuin se nismure te kom plaas. Klik hier vir meer inligting en verkope en ontvang 'n Treur ontmoet Troos gratis!
  • Pretoria het 'n uiters interessante geskiedenis, wat verdien om geboekstaaf te word. Dit is veral van belang omdat die ontstaansgeskiedenis van die stad daarmee verband hou dat dit juis as hoofstad daargestel is. Hierdie geskiedenis strek daarenteen ook sover terug tot die oudste bekende inligting omtrent die mens in hierdie landskap. Die oorsig begin in die vroegste tye van menslike bewoning in die Pretoria-omgewing, van die Steentydperk en eindig op 1 Mei 1860 met die besluit van die Volksraad van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) dat Pretoria die hoofstand van die land sou wees. Enkele hoogtepunte uit die geskiedenis van die stad na hierdie datum, tot en met 1955, toe die stad sy eeuwording gevier het, word ook kortliks vermeld. Daarbenewens word brokkies uit die geskiedenis na 1955 ook opsommenderwys meegedeel, hoofsaaklik in die vorm van 'n tydlyn.
  • Die wyse koning Salomo praat in die boek Spreuke van die deugsame vrou en skat haar waarde bo die van korale. Ons eie volkgeskiedenis vind ons deugsame vroue wat aan die sye van hul mans gestaan het, saam gehoop en geglo het, en gewerk en gely het vir 'n beter toekoms vir hul nageslag.
  • Baie mense het gehelp om van Afrikaans 'n kultuurtaal te maak - honderde, nee duisende, einlik 'n "ongetelde skare", soos 'n ou Gesangvers te sterl. Een van die wonders van Afrikaans is dat die taal deur dekades heen soveel onselfsugtige stryders, liefhebbers en skeppers gehad het. Oor sommige van hulle gaan hierdie werk.
  • Op 16 Desember 2013 word die inwyding van die Nasionale Vrouemonument (NVM) in Bloemfontein van 'n eeu tevore feestelik in herhinnering geroep. Ook is dit dan nou gepas om te besin oor die simboliek van hierdie monumentale gedenkteken en watter betekenis dit vir die moderne Suid-Afrikaner het, veral vanuit die perspektief van die maatskaplike veranderings wat oor die afgelope eeu in Suid-Afrika 'n werklikheid geword het.
Go to Top