Ontmoet Naomi! Hierdie moderne lappoppies bring 'n lappie nostalgie om Afrikaner kultuur by Afrikaner kinders te kweek.
Ā
ā Handgemaakt met liefde
ā Handgeverfde gesiggies
ā 37 cm lank
ā Elsie het blonde haartjies met 'n pienk blommetjie rokkie
ā Nella het bruin haartjies met 'n mint stepie rokkie
ā Naomi het swart haartjies met 'n pers veldblommetjie rokkie
ā Kappie, rokkie en bloomer kan uittrek en is wasmasjien veilig
Ā