Die pad van treur en troos is een wat elke mens op een of ander stadium in hul lewens moet stap. šššš¢š ššš”šššš” ššššš is geĆÆnspireer deur die troostuin by die Voortrekkermonument waar verlies en troos hand aan hand loop. Die boek poog om lesers te begelei op ān reispad van n balans treur en troos. Die reis met Troos en Treur lei uiteindelik tot geloofsverdieping in insig. Treur is ān plek waar ons, te midde van ons smart, die kern van ons menswees en geloof herontdek, en diĆ© boek is ān lig vir elkeen wat deur die donker valleie van verlies loop.
Kom lĆŖ jou geliefde ter ruste tussen die bome van die Voortrekkermonument waar jy in ān veilige en gemaklike omgewing jou afgestorwe geliefdes kan groet. Ons bied vir jou die geleentheid om jou en jou familie se as in ons Troostuin se nismure te kom plaas. Klik hier vir meer inligting en verkope en ontvang 'n Treur ontmoet Troos gratis!