Original price was: R450,00.Current price is: R360,00.

R90 Off

Baie mense het gehelp om van Afrikaans ‘n kultuurtaal te maak – honderde, nee duisende, einlik ‘n “ongetelde skare”, soos ‘n ou Gesangvers te sterl. Een van die wonders van Afrikaans is dat die taal deur dekades heen soveel onselfsugtige stryders, liefhebbers en skeppers gehad het. Oor sommige van hulle gaan hierdie werk.

Ekstra Inligting
Gewig 1,0 kg
Afmetings 20 × 25 × 3,5 cm

Verwante produkte