-
Ontmoet Elsie! Hierdie moderne lappoppies bring 'n lappie nostalgie om Afrikaner kultuur by Afrikaner kinders te kweek.
Handgemaakt met liefde
Handgeverfde gesiggies
37 cm lank
Elsie het blonde haartjies met 'n pienk blommetjie rokkie
Nella het bruin haartjies met 'n mint stepie rokkie
Naomi het swart haartjies met 'n pers veldblommetjie rokkie
Kappie, rokkie en bloomer kan uittrek en is wasmasjien veilig