Die wyse koning Salomo praat in die boek Spreuke van die deugsame vrou en skat haar waarde bo die van korale. Ons eie volkgeskiedenis vind ons deugsame vroue wat aan die sye van hul mans gestaan het, saam gehoop en geglo het, en gewerk en gely het vir ‘n beter toekoms vir hul nageslag.